2009 gallery – still life

all paintings posted in my gallery are for sale.  if you like something that has already sold, i would be happy to do something similar on commission!  prices are in south african rands and does not include postage. for further details please feel free to contact me via email – see contact details.  in the meantime, enjoy and keep on checking this space! k

one for the opera

oil on canvas

50x20cm

r750 SOLD

one for the holidays

oil on canvas

50x20cm

r750 SOLD

buttercup brew

oil on canvas

15x15cm

r350 SOLD

cherry for my sweet

oil on canvas

15x15cm

r350 SOLD

monday morning blues

oil on canvas

15x15cm

r350 SOLD

dancing shoes

oil on canvas

20x20cm

r450 – SOLD

sunday shoes

oil on canvas

30x20cm

r650 SOLD


One Response to “2009 gallery – still life”

  1. Hi! Ek kan sien jy weet wat jy doen en ken jou onderwerp goed.Jou gebruik van kleur en die bietjie wat ek kan aflei van tekstuur,is veral goed in die agtergrond.Ek hou van jou sterk kwashaleen subtielekleurvermenging. “Buttercup brew” en “Monday morning blues” se komposisies sou beter werk as hulle net bietjie hoer opgeskuif was.Die bekers se bodems is bietjie naby aan die onderste rand van die canvas.”Dancing shoes” doen dit ook.Die handsakke is albei mooi gedoen en my gunsteling is “Sunday shoes.”

    Hierdie paintings is goed en die komposisies is sterk,maar ek kan dink dat jy met tye bietjie verveeld sal raak as jy nie meer komplekse komposisies probeer nie.Jy hou duidelik van mense,en ek hou die meeste van die engel op die bankie.Jou figure se komposisies is baie goed,maar jy sal of meer realisties of meer vereenvoudigd/abstrak moet gaan.veral met die bo-arms sou ek dink,want dit is al plek waar mens agterkom dat jy bietjie onseker is oor jou tekenwerk.

    Jou skilderye is goed en jy kan baie trots voel op jou werk.regtig!

    Liefde
    Marie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: